Onnatuurlik Figuurlik
Ons Eie Website

Ons Eie Website

March 3, 2019

Alle toekomstige episodes sal slegs op ons nuwe website gepost word. Ons kan nie wag om julle daar te sien nie!!

Onnatuurlik Figuurlik - Episode 5

Onnatuurlik Figuurlik - Episode 5

March 3, 2019

Gaan luister saam op ons website !!!

Die spesiale trial ending episode!! Ons beplan 'n bankrooftog.
en bespreek ons planne vir 'n zombie apocalypse sowel as ons eie reallity tv show.

Onnatuurlik Figuurlik - Episode 4

Onnatuurlik Figuurlik - Episode 4

February 24, 2019

'Geld bring nie noodwendig geluk nie, partykeer is onderwysers kak en droom groot.'

In hierdie episode maak ons 'n draai by ons slegste onderwysers ooit en vra die vraag; "Kan geld geluk bring?".

 

Praat met ons deur ons te email onnatuurlikfiguurlik@gmail.com

Onnatuurlik Figuurlik - Episode 3

Onnatuurlik Figuurlik - Episode 3

February 17, 2019

'n Rustiger saterdag na 'n lang week. Ons duik in die meer geeky side van onsself in en vra die vrae; watter superpowers sal jy will hê en wat sal jy liewer. Ons praat oor kar probleme en D gee blykbaar hemde weg.

 

Praat met ons deur ons te email by onnatuurlikfiguurlik@gmail.com .

Onnatuurlik Figuurlik - Episode 2

Onnatuurlik Figuurlik - Episode 2

February 9, 2019

Episode 2.0. Na vele opinies in ag geneem is lewer ons beter materiaal met beter kwaliteit. Vee jou huis uit of was jou kar en lag vir die kattekwaad van ons kinderdae en ons planne vir die aand.

Praat met ons deur 'n e-pos the stuur aan onnatuurlikfiguurlik@gmail.com.